Die skaalmodel – Anneli Groenewald

R70,00

Sagteband boek.

Baie goeie kondisie.

1 in stock

SKU: LA049 Categories: ,

Description

Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, staan aangekla. Pligsversuim, wanbesteding, allerlei.

Maar sy is ’n deeglike amptenaar, en sy het haar verdediging gereed: Skipskop is belangrik, Meneer die Voorsitter, en sy wat Juffrou Visagie is, gaan dit laat onthou. Sy en haar noukeurige skaalmodel van Skipskop wat die Overberg so in rep en roer het.