Gesonheidsorg vir Babas & Kinders – Elizabeth Fenwick

R40,00

Hardband boek.

Boek is in redelike gebruikte toestand (sien foto’s).

Kleuter het op binneblad met pen geteken.

Agter by alfabetiese indeks opgawe is bladsye verwyder.

1 in stock

SKU: BH00149 Categories: , ,

Description

Hierdie ryklik geïllustreerde boek oor die gesondheid van babas en kinders bevat alles wat jy moet weet om alle algemene klagtes en siektes te herken en verduidelik hoe om jou kind weer gesond te dokter. Dit het ‘n diagnosegids wat maklik is om te gebruik en illustrasies van sleutelsimptome, en dui aan wanneer jy ‘n geval as ‘n noodsituasie moet beskou, wanneer om ‘n dokter te spreek, en wanneer daar geen rede to kommer is nie. Veiligheid by die huis en eerstehulp word ook bespreek.  Hierdie gesaghebbende en uiters praktiese boek is pragtig geïlustreer en sal dwarsdeur die eerste drie jare van jou kind se lewe ‘n onmisbare bron van inligting wees.