Josefskleed – Stryd om te oorleef – Wynand du Toit

R150,00

Sagteband boek.

Handtekening van skrywer op bladsy 2.

Boek is in baie goeie toestand.

Die omslag se kleef oortreksel wys op een plek vorige gebruik (sien foto).

1 in stock

SKU: BAA1835 Categories: ,

Description

Du Toit vertel van sy lewe na die weermag en van die stryd van hom en baie ander soldate om aan te pas en in te skakel by ‘n Suid-Afrika wat oudsoldate dikwels misken en die verraad op politieke vlak deur ministers en andere wat gerieflik met vet pakkette weggestap het, terwyl baie oudsoldate van die hand na die mond moet lewe.

Hy pas ook die laaste stukkies in die legkaart van waarom die operasie in Angola waarin hy gevangene geneem is dalk deel was van ‘n groter politieke spel wat agter die skerms gespeel is.