Lafras Cuyper en die Hirondelle – Karl Kielblock – 1970 uitgawe

R90,00

Hardeband boek.

Geen stofomslag.

Baie goeie kondisie.

Geen pen of potlood merke.

1970 publikasie.

1 in stock

SKU: BAA1616 Categories: ,

Description

Lafras is nog dieselfde man van vroeër – die beste kanonnier in die Stille Oseaan, ‘n man wat oor buitengewonde gesigsvermoë beskik, ‘n man wat selfs deur sy vyande as waaghalsig, dapper, slim en gelukkig beskryf word, ‘n man wat glo: “Mense dink volgens hul opleiding… die dinkproses volg naderhand ‘n patroon en as ‘n buitestaander hom dan in dié persoon se posisie kan stel, kan hy raai presiers tot watter gevolgtrekking hy sal kom.”

Hierdie keer raak hy verlief… op die vinnigste korvet in die Stille oseaan, die Hirondelle…