Rooikoos Willemse is soek – Abraham H. de Vries

R50,00

Sagteband boek.

Punte van boek wys vorige lesers hantering.

1 in stock

SKU: BAA1710 Categories: ,

Description

Die plaaswinkelstories uit die Klein Karoo.

In hierdie bundel word al die skrywer se bekende plaaswinkel-stories byeengebring – die verhale wat voorheen in sy bundels ‘n Plaaswinkel naby Oral en Op die wye oop Karoo verskyn het, plus nog ‘n paar ander.

Met ‘n Plaaswinkel naby Oral het ons die beleë kuns van ‘n meester in die vertelkuns – ‘n boek wat lesers sal laat kruip van die lag – JC Kannemeyer, Rapport

De Vries speel die rol van verteller in ‘n mondelinge situasie perfek. ‘n Mens kan die aanwesigheid van toehoorders behoorlik aanvoel. – Gunther Pakendorf, Die Burger

De Vries word al jare lank algemeen erken as een van [ons] groot kortverhaalskrywers In karakters uit die Klein Karoo vang hy beelde op van ons eksistensie op ‘n bonte aardbol, van die hele wêreld met sy vrolike, snaakse, sukkelende ên tragiese kante. – Wium van Zyl, by Ladismith se toekenning van Ereburgerskap aan De Vries