Seisoen van lig en donker – Alta Cloete

R70,00

Sagteband boek.

Binneblad het pen geskrewe in.

Gom het effe weggetrek maar is boek nog baie goed gebind.

Geen verdere pen- of potloodmerke in die teks bladsye.

1 in stock

SKU: BAA1040 Categories: ,

Description

Jennifer se dood bring vir Liesel en Herman vele vrae en weinig antwoorde. Vrae oor Jennifer self, wat altyd die toonbeeld van moed was ten spyte van die MIV-status waarmee sy gebore is. Vrae oor die twee mans wat so ooglopend hartseer was op haar begrafnis.

Vrae oor die baba wat sy blykbaar verwag het, ten spyte van haar openlike besluit om selibaat te leef omdat sy nie die kans wil waag om ook ‘n MIV-positiewe baba in die wereld te bring nie.