Description
“Spore in die Sand en Ander Vertellings” is ‘n bekende versameling kortverhale deur die beroemde Afrikaanse skrywer Eugène N. Marais. Die titelverhaal, “Spore in die Sand”, was Marais se heel laaste kortverhaal en is in 1935 in Die Huisgenoot gepubliseer.







