Voetval van ‘n digter – Vinette Vosloo

R220,00

Splinternuwe sagteband boek.

Vinette Vosloo is een van die plaaslike skrywers in die Tuinroete, wat ons as boekwinkel ondersteun, deur vir haar ‘n platform te gee om haar werk aan die publiek bekend te stel.

Ondersteun asseblief ons plaaslike skrywers.

5 in stock

Categories: ,

Description

“Voetval van ’n digter” is my kleurvolle debuut-digbundel—’n plek waar ek my eie stem ontgin, koester en tot volle wasdom bring binne die volsirkel van aarde en hemel.

Hierdie teelaarde van my menswees word hoorbaar in my interpretasie van die werklikheid om my:
kleure van donker en van diepte, wonderskakerings van skilderliefde;kleure van lig en pastelle—sag, wasemend, vol heimwee en skaterlag. – Vinette Vosloo soos op Ladybird Writer se Instagram blad aangehaal.