Wian Verwey het ‘n crush op my – Tania Brink

R50,00

Sagteband boek.

Rante van boek wys normale gebruik en verkleuring.

Geen pen- of potloodmerke.

Boek in goeie kondisie.

1 in stock

SKU: BH00147 Categories: ,

Description

Wian Verwey het ’n crush op my. En ek is nie seker hoe ek daaroor voel nie. Emma is nie gewoond daaraan dat ouens sommer uit die bloute op haar verlief raak nie. Daarom betrap Wian Verwey haar heeltemal onkant. Hy gee vir haar ’n hele ruiker liefdesgedigte present, stuur vir haar bood-skappe op papiervliegtuigies sodat die hele skool dit kan sien en verras haar met ’n kussingsloop vol malvalekkers. Romanties? Miskien. Maar Emma is nie so seker of sy van al die oordadige aandag hou nie. Veral nie noudat daar ’n aantreklike blondekop-rocker op die horison wag nie…