Granate Bloei in Jersusalem – Marzanne Leroux-Van der Boon

R50,00

Sagteband boek.

Vorige eienaar se naam is in pen geskryf op bladsy 1.

Die boek se kondisie wys hy is ‘n klomp kere gelees.

1 in stock

SKU: BAA1675 Categories: ,

Description

Marc, ‘n sensitiewe jong Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in ‘n geloofstryd. Te midde van geweld en selfmoord-bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief. Terug in Suid-Afrika moet hy die chaos in sy hart probeer orden: Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef? Die is die eerste roman in die gewilde Israel-reeks.