Description
Kleinjan skryf huistoe en vertel van sy wedervaringe in die destydse “army”.
Die boek is die eerste van van Pletzen se Kleinjan boeke.
R50,00
Hardeband boek met stofomslag.
Geskenk nota van vorige eienaar in pen op bladsy 1.
1 in stock