Meer as die Lewe – ‘n Bybelse Dagboek – Solly Ozrovech

R70,00

Hardeband boek.

Geen notas is in die dagboek gemaak nie.

Boek is soos nuut.

SKU: BAA1645 Categories: ,

Description

Ken jy jou hart? Jy is nie gemaak om ‘n speelding te wees van buie en emosies en begeertes waaroor jy geen beheer het nie.  Jy is ‘n geestelike wese wat nie rus of vervulling ken nie, voordat jou daaglikse lewe ingeskakel is in die lewende teenwoordigheid van God.

Wanneer Christus se liefde jou daaglikse lewe omvorm, hoor jy God se Vaderhart klop. Naby aan God se hart, vind jy dat God die lewe van elke dag vir jou nuut interpreteer as kosbare geskenk en ‘n onmisbare geleentheid. Lewe raak ‘n avontuur van die diens waar jy instrument is om ander met God se rykdom te help verras.  Hier is 366 aansporings wat die pad na so ‘n lewe aandui.