Liefde in oorvloed – Nina Smit

R30,00

Sagteband boek.

Ouderdomsvlekke op binneblad en bladsy een van die boek, asook op die buite randte van boek.

Geen notas is in die boek gemaak nie.

Die boek is andersins nog in ‘n baie goeie kondisie.

Gepubliseer in 1993.

1 in stock

SKU: BAA1649 Categories: ,

Description

Liefde in Oorvloed is ‘n ryk bron van geestelike voedsel. Ontdek hier die onuitputlike groot bron van liefde, vreugde en hoop. In die hart van elke vrou is daar ‘n soeke na liefde en jy kan dit vind deur ‘n intieme verhouding met jou hemelse Vader.