Description
Aan jou liewe Vriendin.
Jy wat langs die pad dwars in my hart kom lê het.
Jy wat heel onwetend die oosprong is van hierdie boek.
Jy wat soveel pragtige potensiaal het, sluimerende vermoëns wat nog moet ontplooi….
Ek wil jou sonder voorbehoud, van harte innooi in die woelinge en beperkinge van my eie lewe.
Ek wil volkome met jou identifiseer in die “gerafeldheid” van jou vroue-bestaan in jou soeke na ‘n sinvoller lewenswyse.
Lekker om jou te leer ken!







