Warm soos die Steppe-wind deel 2 – Heinz G. Konsalik

R90,00

Hardcover book.

Pen mark.

Age marks.

1 in stock

SKU: BAA1687 Categories: , ,

Description

In Warm soos die Steppewind wat in twee gepubliseer word is sy tema weer die strafkampe in Rusland, ‘n lewe wat hy van binne-uit ken en kan uitbeeld – dink maar aan sy Strafkamp in die Berge – sodat die grusaamheid daarvan werklikheid word.