Zackie Mostert se groot grapboek – Jaco Jacobs

R60,00

Sagteband boek.

Potloodmerke op eerste bladsy.

1 in stock

SKU: BAA1691 Categories: , ,

Description

Granaatstraat is ‘n straat nes enige ander straat.

Wel, nie heeltemal nie…

Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly!

En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends.