Musiekensiklopedie vir kinders – Monika en Hans-Gűnter Heumann

R120,00

Sagtebandboek.

Binneblad het watermerke en teks bladsye toon riffels waar vog ingekom het.

Geen pen- of potloodmerke.

1 in stock

SKU: N123 Categories: ,

Description

Hoe lyk ‘n balalaika en wat is ritme? Wie was Robert Schumann? In die boek se 250 artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek sal jy antwoorde op die en hope ander musiekverwante vrae vind! ‘n Noodsaaklike naslaanbron vir kinders wat lief is vir musiek, met meer as 200 volkleurillustrasies en foto’s, talle notevoorbeelde, ’n register met ongeveer 1000 terme met verklarings oor die herkoms en uitspraak daarvan.